Modulekode | DFK 771 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module konsolideer en brei uit op teoretiese en metodologiese optrede-paradigmas waarmee op voorgraadse vlak kennis gemaak is, ten einde die student in staat te stel om navorsingsvoorlegging te ontwikkel. Aan die hand van voortgesette proses van dialoog met die fasiliteerder doen die student navorsing en skryf oorspronklike, omvattende navorsingsverslag wat voldoen aan die vereistes vir gepubliseerde artikel. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Drama |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App